|
|
|
|
Byeenkomste:
|
SELGEMEENTES:
Dinsdae:
• Northam Konsistorie
om 18:30
Kontak
Oudl. Jan Moolman by
ngnortham@mtnloaded.co.za
Woensdae:
• Northam Konsistorie
om 18:30
Kontak Ds. Jannie by
ngnortham@mtnloaded.co.za
Donderdae:
• Swartklip om 18:30
Kontak
L/Oudl. Danie du Plessis
• Bierspruit om 18:30
Kontak
L/diaken. Tertius Viljoen by
ngnortham@mtnloaded.co.za
SUSTERSBIDUUR:
Kontak Jaritha Maree by
ngnortham@mtnloaded.co.za
|
|
DIE WEEK!:
|
Sondag 13 Mei
Koninkrykstyd
• Erediens
Amandelbult
08:00
• Erediens Northam
09:30
.
• Kategese - 10:30
Donderdag 17 Mei
Hemelvaartdiens
18:30
Sondag 20 Mei
Koninkrykstyd
• Erediens
Amandelbult
08:00
• Erediens Northam
09:30
.
• Kategese - 10:30
SMS Gebedsgroep
Sluit aan by die sms gebeds-groep: Kontak persoon:
Ouderling Koos Kruger |
|
|
|
|
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk, Northam heet
U Hartlik welkom by ons Webtuiste.
Bandopname -
6 Mei 2012
Preektema
Hoe hanteer ons God se snoeisker.
Soos gelewer deur Ds Jannie Du Plessis.
Om die Preek hierbo, asook die ander direk van ons webtuiste af te luister, klik
>>>>> HIER <<<<<
|
Ons doel met hierdie webtuiste is om uit te reik na diegene wat dit dikwels moeilik
vind om op Sondae ons dienste by te woon.
Daarom neem ons die dienste nou op band en
stel dit hier beskikbaar vir U gerief.
|
Sang bediening
Ons benodig iemand wat kan help met klawerbord
en of kitaar begeleiding, tydens die lofprysing voor die diens.
Kontak Asseblief die kerkkantoor
Buiteland Bediening
As U tans in die buiteland woon en die behoefte
het om met 'n leraar te praat, of net om u ervaring met ons te deel, kan u gerus
die leraar Ds Jannie Du Plessis, kontak by leraarnortham@mtnloaded.co.za
|
DRINGENDE VERSOEK - OU KLERE
Ou klere kan by die kantoor ingehandig word vir behoeftiges. Daar gaan ook ‘n verkope
plaasvind om geld in te samel vir gebruik waar benodig. Vrywilligers word benodig
vir die verkope van ou klere. Kontak persoon: Onderleierouderling Jannie Menezes.
|
Seniorburgers Volgende byeenkoms is 17 Mei om 10:00
|

Die Nederduitse Gereformeerde Kerk gemeente Northam
is uiteindelik ook op Facebook!
Klik HIER
om op Facebook te gaan, en ons te "Like" .
|
***NG GEMEENTE LEDE REGISTRASIE***
Ons wil graag 'n beroep op alle nuwe en
nie-geregistreerde lidmate doen om asseblief hulself te
registreer deur HIER te klik.
|
***Mighty Men Konferensie 2011***
'n Saamtrek van
36 man na MMC Polokwane 2011.
Fotos en videos HIER te sien.
|
***Mighty Men Konferensie 2012***

Klik die foto
|
KWENA
|
|
Vir enige probleme met die webblad, kontak gerus NeuralNet Technologies
Epos:
Support@n-t.co.za
*This site is best viewed with Internet Explorer*
|
|
|